BUITEKURRIKULÊRE KUNSKLASSE GRAAD 1-7
Ons bied vir leerders die geleentheid om kuns te beoefen binne ‘n skeppende, ontspanne omgewing. Skeppende ontwikkeling en selfbeeld van leerders word aangekweek deur verbeeldingryke projekte.