Wat ons bied
Teken, Skilder, Fotografie, Drukkuns, Beeldhou, Keramiek, Tekstielontwerp, Illustrasie en Juweliersontwerp is die nege spesialis dissiplines waaruit leerders kan kies wanneer hulle hul Grade 10 tot 12 vakkeuses maak in Visuele Kuns of Ontwerp.